Friday 21 April 2017

LIGSKRIF DIGBUNDEL saamgestel deur Ellen Margaret Hancke

Op Reis met LIGSKRIF.

 

 

Een Blaai, een woord en twee oe onder water.

Trane sommer so in die openbaar in n lughawe Wimpie.

Kyk, dis nou eers by die “Opgedra aan” bladsy, en goed spring rond in my binneste. Hier kom n ding, Glenda.

Die een woord “PAPPAVADER”.

“Opgedra aan PAPPAVADER.”

Ek ken Hom! Dis my Pappa!

Ek lees iets opgedra aan Hom.   So dra ek sommer net daar en dan myself ook op aan Hom.

U Woord, die Bybel, is die Alfa en Omega. Omdat ons in U beeld geskape is mag ons, skeppers van woorde, U prys op woordgebied. Ligskrif.

(Ek moes meer tissues in my sak gesit het.)

“PAPPA VADER, my bron van soveel krag en genade;” se Ellen. Se ek ook agterna.

Wat God deur die Heilige Gees deur ons kan doen!

 

Ek is skoon in die wolke; letterlik.

Daar onder le die wit wolkies soos Ligskrif se versies.

 

Dink ek:

En deur die gaatjies,

nuwe huisies in laatjies.

En hier langs my sit n verlore skapie

Soos die hangkop asem van sy glasie.

Nou hoog in die vrug

Pappa, red hom op U vlug.

 

Skryf ek:

Die laaste 4 reels van Anze Bezuidenhout se “Laat my daagliks U vrug dra” in my dagboek:

 

“open my ore om u stem te hoor

ook my oe dat u Woord my kan bekoor

sodat ek my geloof nooit sal verloor

ek daagliks vrug sal dra tot U eer”

 

 

Gert J.J. de Bruijn kom toe en praat sommer oor my fotos in sy “Meesterskilder”.

 

“ons sien so nog n skildery

wat ons gratis van die Meester kry.” (11-12)

 

As ek mag, besluit ek, wil ek my foto album ‘Meesterskilder’ noem; want wat ek daar in Sy see-tuin sien is net soos Gert Hom in Meesterskilder dien.

 

Toe glimlag ek heilig vir my onthou, met die lees van “Ek Glo”

“Ek glo dat ek by myself

gedurig in Gods Woord moet delf,” (17-18).

 

 

 

Ellen Hance raak persoonlik. Voorblad my “feilbare vlees” in haar “gebrekkige oes” en verraai my skuiling in “wensdenkery” se “kokon”.  Altyd ‘happy ever after’ as dit eindig met  “voor Hom wat liefde is” en “geure het/ in God”.

Dan die woord ‘giggelgeel’;  so lekker tot in my tone. So sit “wat reg is in

kleur” later n lied in my kamera wat al wat n kleur is inkleur.  Die woord ‘binnekyk” in  “wat reg is in kleur” is die binnekyk wat soos die wolk in die dag en die vuurkolom in die nag deur Ellen se blaaie skyn.

wat reg is in kleur

Geel sal nooit weer geel wees nie. Giggelgeel.  Lifestyle Nursery Johannesburg blomme.

As n mens dig, moet jy n kleur wys, al is dit “die vreemde wit van ontblote spier”.

Die vliegtuig daal nou. So gou. Ek lees en herlees so lekker. Papierboek voel my hande; ek voel terug.

 

Hier sit ek in my klein hoekie op JHB lughawe en wag. Die lekkerste wag ooit. Ek kuier heeltemal te lekker in Ligskrif.

 

Kuier, kuier, eet, min tyd vir lees. Net Bybel inpas vir my gees.  (JHB saam met my sussie Joan en my broer Dale en sy vrou van London. Dale terug na drie dae. Joan en ek na Bloemfontein om by my hartseer ouer suster, Hermie, te kuier.  Die laaste drie susters. Die besoek het sy eie gedigte uitgeleef.

Soms suig ek die ligskrif druppeltjies op deur die TV lawaai spons. Binnekyk vs die buitekyk.

 

En dan is ek terug op die lughawe; Ligskrif en ek gaan huis toe. So lekker met my pen in my hand, om lepel te le met ligskrif vir n hele 3 uure se wag. Geen onderbrekings nie.

Figure 1 My boekmerk.

 

Dit is so, Eva Mouw, “Alles, alles getuig van lewe”(1), “… sterflikheid” (5) en “… weeropstaan”(10). “Getuienis”.

 

 

 

“pyngedagtes” laat my dink aan die lied en die storie van ‘It is well with my soul’.

 

Gedigte is mos maar boeke wat in woorde en reels geprop word. Groot stories in woord droogtes. Binnekyk stories.

 

Soos die vliegtuig in die lug hang, hang ek aan Andy Paulse se lippe. Die anner uitspraak se woorde is op daai treadmill van Leon Schuster saam die borde. Ek moet vining gryp om niks oppie grond te lat vallie. “gehede iets; krukke onnerie tong; boontoe praat; drietandomdraaivurk-lag; mank virrie dankiese”;  en dan is daar “die bakhand oom in woorde ytgevat”. Ai, Andy, ek geniet jou.

 

Ons gaan land. My laaste ruk hoog in die wolke met Ligskrif.

 

Ligskrif op die stand.

Selfs die hond is ene ore :)

 

Lieze Stassen en ek besing nou so kliphard God se grootheid op die stand, dat die branders skoon oormekaar val om uit hulle beperkings te breek van pure genot.

 

 

Gert Strydom. “As alles slegs wit voor my oe is”.

Habbekuk 3:17 se asem.

 

Ockie Strydom en ‘sjoe’ gaan saam. Twee ‘sjoes’ vir “Die tuin van kruip”. Ek will Romeine 1:15 gehoorsaam en daar saam met Ockie in “Modderflodder” ween todat “berusting”(19) die “aronskelk”(8) pluk.

Dan blaai ek terug na Pierre Rossouw en wees bly saam met hom met “Ons Son”, “net in lig kan jy n skadu gooi” (19).

 

Modderflodder en ons Son

 

 

En toe was daar Lettie. Waarlik n ruiker wat in die klop van my hart geplant is. “Nuwe Horison” en “Gebed van die Bejaarde” (asook louise Venter se “Want dis Winter”) is waar drie susters nou leef.  Die klanke van die ouderdom het in my kamera gaan vassteek. Dit was seer.

 

 

 

Louise Venter se ‘My Gebed van Verlange’ hier uitgeleef.  Hermie het in 2010 haar enigste dogter en haar kleindogter in n motor ongeluk verloor. 

 

My woorde val uit soos n houvrou se omgedopte handsak, Hier is die inhoud:

 

Die Klank van die Ouderdom

… en nou is daar drie.

 

 

Elke groet gebreekte kruik

Gesalfde graf vir jou of my

Roulette gespin, God besluit.

Dowes hoor trompet geluid.

 

Gedeel deur drie die heiligheid

Begrip in greep ons veiligheid

Vader,Seun en heilige Gees

Susters drie een moeder vlees.

 

 

Hande saam in boeke vat

Rondomtalie sustertjies lag

ring- a-ring- a rosy

drie posies

 

Geskud van binne en omgedop

Leeg gesuig van voet na kop.

5 sintuie  nou gestroop

Nie die sesde –altyd  hoop

 

 

minder bloed meer genade

Iemand berei drie kamers

een vir jou en een vir my

dan’s daar drie, ons is vry.

 

 

Alles verloor om alles te wen

n Ewige lewe as jy Jesus ken.

So kom die Waarheid, die Lewe

En die Weg.

Is jy reg?

Maar as hierdie susters lag … lag die hele wereld saam.

 

Dit is so, Eva Mouw, alles getuig van lewe, sterflikheid en weeropstaan. “Getuienis”.

 

En so liewe Ellen dra ek LIGSKRIF soos “Sy manteljas” net waar ek gaan. Soos jy kan sien.

 

Ligskrif maak dit lekker om te wag.

 

Liewe Ellen,

So beleef ek Ligskrif. Op reis, op die strand, by die huis, enige tydjie waar ek wag .

Toegedraai in woorde van mense wat ek not nooit ontmoet het nie. Met opgewonde herkenning van gedigte wat ek not nooit gehoor het nie; asof hulle deurgespeelde liedjies is van my verlede en hede wat nog nooit weggesit is nie.

Hier loop ek rond soos Andy Paulse se “bakhand oom in woorde ytgevat”.  Geklee van kop tot tone met elke digter se woorde.

Wees asb geduldig met my gebrekkige leestekens en aanhaling ens.  Ook my rekenaar will nie saamspeel met leestekens nie.

Baie Dankie vir LIgskrif, Ellen. Dit is n geskenk wat aanhou soos daardie bottomless koffie.

Baie liefde

Glenda

 

BAIE DANKIE VIR HIERDIE KOSBARE GESKENK.

 

“En nou”

“Op hierdie dag, een dag in tyd

n oomblik van u heerlikheid” 

Eva Mouw

 

 




Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com


Wednesday 5 April 2017

IT IS TIME !



IT  IS  TIME


A dull morning. A dull soul. A dull walk. A dull beach.

Overcast.

Lord, give me something to show Yourself.

Give me something to lift me up.

There is nothing here Lord. 

You are always faithful. 

Today I meet with someone and I have nothing to show her, nothing to give to her, nothing to share. Testimonies must be daily.

My feet drag along the low tide sand.  Low tide pebbles. Low tide sky.

My eye sees a piece of black velcro. I walk on. I step back and another step back. Maybe the velcro is good and I can use it to stick down the mat. I bent to pick it up. Something heavy comes up with it. A watch. Not just a watch but perfect timing; a water resistant watch, untouched by the salt and wet of the ocean. A piece of sea weed colour clings to the strap.

What are you saying to me Father? I walk. I take photos of my find from Jesus.

I walk there and I walk back.

Then like neon letters on a bill board the words from my mouth: IT IS TIME.

 I repeat it 3 times. It is Time.

Then I see Bloemfontein and a gathering and people calling on God.

The gathering is called  IT  IS  TIME.

Never mind who’s human voice God used to call His people together. There is only one purpose; to be before a holy powerful mighty God. To kneel before Him in repentance and call on His name; to make our South Africa His South Africa; on earth as it is in heaven. To make every heart see Him and bow down low before Him in obedience.

Great and mighty is He.

It is time.

“He who puts his trust in Me shall possess the land And shall inherit My holy mountain” (Isaiah 58:13).

“Now therefore we are all present before God to hear all the things commanded you by God” (Acts 10:33).

 Yes, on the 22 April 2017, all the people will gather before God, not before any man.

“And God has appointed these in the church: first apostles, second prophets, … (1 Corinthians 12:28).

“Having then gifts differing according to the grace that is given to us, let us use them: if prophecy, let us prophesy …” (Romans 12:6). “As each one has received a gift, minister it to one another …” (1 Peter 4:10).

And so we hear God’s voice through His prophet and gather as one before God. If not in person, then in spirit wherever we find ourselves.

May we all be of one mind:

“…that in all things God may be glorified through Jesus Christ, to whom belong the glory and the dominion forever and ever.

Amen” (1 Peter 4:11).